Kantoor 15 x 6 ²m Kombuis met ingeboude kaste en ‘n oond. Mans en dames badkamers. Ondervloerse verhitting. 5kW Batterye wat die basiese lading dra, insluitend ketel met beurtkrag of krag onderbrekings. Volledige alarm en kamera stelsel wat by Riemland Beheerkamer ingeskakel is. Brandkluis 1.5 x 2m. Ingeboude kaste. Vloere is netjies met teëls uit gelê. Deure en vensters is van Aluminium.
Stoor 1 15 x 12 ²m. Deur 3840H x 3690B, skuif deure beide voor en agter. 2 Badkamers met stort geriewe. + 5 kva Battery back-up power system
Stoor 2 10 x 11 ²m met drie skuif deure voor.
Afdakke wat parkering vir 4 voertuie bied en een geslote motorhuis met swaai deure. 3 x Watertenks wat die perseel bedien, een met ‘n drukpomp. Elektriese omheining en ‘n motor skuifhek.
Voorste deel van erf is 32 x 35²m, met aparte elektriese omheining.