X

180Ha Farm For Sale in Reitz

R4,265,000

Web Ref No LFBM-0969

Plaas in Bethlehem omgewing te koop

Grond beskikbaar in Bethlehem distrik met ‘n oppervlakte van 180 hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 30km vanaf Reitz, 40km vanaf Bethlehem en 35km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat. Die naaste silo is ongeveer 40km.
Hierdie plaas beskik oor 60 ha leemsand lande en 60ha oulande wat in drie kampe verdeel is, sowel as 60ha weiding in drie kampe. Al hierdie kampe is voorsien met water reg deur die jaar met kuile en ‘n spruit.
750mm gemiddelde reënval per jaar.
Die plaas is ook geskik vir bees- en skaapboerdery en drade is in ‘n redelike goeie toestand met skadubome. Daar is ‘n boorgate, windpomp en een sementdam.
Die prys is baie billik vir die omgewing.
BTW is uitgesluit.

Features

Zoning Agricultural
Land Size 180Ha

Broker Contact Details

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy